GesinsBybelStudie

Tydens hierdie geleentheid werk ons stelselmatig deur die Westminster Korter Kategisme om daardeur die fondasie waarhede van ons geloof deur middel van Bybelstories te leer.

Hierdie waarhede word op so ‘n manier oorgedra wat die baie jonk en oud dit kan begryp.